Astrology Forecast
Choose an Astrology Forecast Report that suits you – x3 months, x6 months, or x1 year ahead.
These Astrology Forecast reports cover the planetary energies going forward, by looking at the transits of the slower moving planets for the prescribed period, in relation to the planets in your own Natal chart, giving you more awareness in areas of love, life, and your profession, amongst others.
~~~
Astrologiese Voorspelling
Kies ‘n Astrologiese Voorspellingsverslag wat by jou pas – vir die volgende 3 maande, 6 maande of 1 jaar.
Hierdie Astrologiese Voorspellingsverslae kyk na die stadigste bewegende planete vir die betrokke tydperk, in verhouding met die planete in jou eie geboortehoroskoop, en bied jou groter insig aan in aspekte soos liefde, die lewe, en jou beroep.




